Keep Recipes. Capture memories. Be inspired.

KeepRecipes is one spot for all your recipes and kitchen memories. Keep, cook, capture and share with your cookbook in the cloud.

Get Started - 100% free to try - join in 30 seconds



BESKUITJIE STRUIF

print
Ingredients: 

1 pakkie aarbei jelliepoeier 250 ml kookwater
250 ml kouewater 1 blik karamel kondensmelk
1 pak beskuitjies 200g 500 ml vlasous
1 blik 410g vrugtekelkie gedreineer 125 ml neute (pekan)


Los die jelliepoeier in die kookwater op. Voeg die koue water by en meng. Gooi in biedjie van die

jellie in ‘n diep glasbak met ‘n volume van 1.5 L . laat dit in die koelkas stol. Laat die oorblywende

jellie afkoel totdat dit dik is, maar nie gestol nie. Smeer ‘n dik laag karamelkondensmelk op die

beskuitjies. Plaas ‘n laag beskuitjies op die gestolde jellie in die bak. Gooi ‘n laag vlasous oor. Skep

van die vrugte daarop en strooi van die neute oor. Bedek dit met ‘n laag jellie. Herhaal die lae totdat

al die bestanddele opgebruik is. Plaas die beskuitjiestruif in die koelkas sodat die jellie kan stol. Dien

 

 

Comments

Anonymous's picture
To prevent automated spam submissions leave this field empty.
 
Share with Facebook