Keep Recipes. Capture memories. Be inspired.

KeepRecipes is one spot for all your recipes and kitchen memories. Keep, cook, capture and share with your cookbook in the cloud.

Get Started - 100% free to try - join in 30 seconds



Ontbyt broodrollejie

print

Groot hamburgerbuns of ronde klein buns. Sny bo-oop en hol uit.
Braai spek, uie, sampioene, kersie tamaties, green,yellow red peppers selfs blokkies ham, kaasworsies enige iets sal werk.
Gooi blikkie baked beans in en meng goed. Voeg speserye by van keuse.
Skep in uitgeholde bun bakkie.
Breek eier bo-op oop en bak in die oond by 180 grade tot eier gaar is. Ek dink wat lekker sal wees is om bietjie kaas net voor opdiening oor te gooi.
Jy kan die baked beans uitlos en vervang met mielies, chakalaka enige iets wat na jou smaak is

 

Comments

Anonymous's picture
To prevent automated spam submissions leave this field empty.
 
Share with Facebook