Keep Recipes. Capture memories. Be inspired.

KeepRecipes is one spot for all your recipes and kitchen memories. Keep, cook, capture and share with your cookbook in the cloud.

Get Started - 100% free to try - join in 30 seconds



PEER EN ROOMKAASLEKKERNY

print
Ingredients: 

125ml roomkaas 50ml okkerneute, gekap
425g peerhelftes, gedreineer, behou stroop 30ml aarbeikonfyt
10ml suurlemoensap 5ml mielieblom (Maizena)


Meng die roomkaas en okkerneute en voeg 15ml van die peerstroop by. Skep die mengsel in 3 of 4

peer helftes, afhangende van hoeveel in die blik was. Plaas die ander helftes bo-op. Verhit die konfyt

en voeg die suurlemoensap daarby. Giet die mengsel deur ‘n sif, spoel die kastrol uit en skep die

konfyt mengsel terug in die kastrol. Meng die mielieblom met ‘n bietjie water om ‘n gladde pasta te

maak en voeg dit by die konfyt mengsel. Roer dit aanhoudend oor lae hitte totdat die mengsel verdik

 

 

Comments

Anonymous's picture
To prevent automated spam submissions leave this field empty.
 
Share with Facebook