KeepRecipes is one spot for all your recipes and kitchen memories. Keep, cook, capture and share with your cookbook in the cloud.
Get Started - 100% free to try - join in 30 seconds1 Blik Kondensmelk
2 k Strooisuiker
125 g Margarien/Botter
1 t Vanielje Essens
Voeg Kondensmelk, Strooisuiker en Margarien saam in 'n groot glasbak (± 15 cm hoog).
Kook op Hoog vir 5 minute. Haal uit; roer goed na 2 minute en plaas terug vir die laaste 3 minute. Plaas terug vir 8 minute op Hoog.
Haal uit; voeg 1 t Vanielje essens by en 1t Asyn. Roer goed.Gooi in 'n gesmeerde pan. Laat staan vir 2 minute. Sny in blokkies en geniet.
Comments